Your Recipe Blog

HOENDER SOSATIE MARINADE

HOENDER SOSATIE MARINADE

Ek het vanaand vir ons die hoendersosaties gemaak vir braai op die kole. Ek het eers genoeg hoenderdytjies en boudjies ontbeen. Ek het ook stukkies pynappel en mango ingewerk.

  • Marinade
  • ½ koppie heuning
  • ½ koppie olyfolie
  • ½ koppie Dijon mosterd
  • 1 teelepels chillieflakes
  • 1 teelepel swartpeper, gemaal
  • 1 teelepel “Italian herbs”
  • ½ teelepel sout

Meng al die bestandele saam en meng dan goed deur die vleis.
Laat oornag in koelkas staan.
Ryg dan die volgende dag die vleis saam met die rissies, mango en pynappel om die beurt op die sosatie stokkie in.

Resep en foto: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page