Your Recipe Blog

HOENDER MET SALSA

HOENDER MET SALSA

  • Vir die salsa:
  • ½ mango, in blokkies gesny
  • 1 mielie, pitte afgesny
  • ½ advokado, in blokkies gesny
  • 1 tamatie, in blokkies gesny
  • Vir die hoender:
  • 4 hoender borsies
  • olie vir braai
  • sout en peper na smaak
  • tiemie na smaak
  • Vir die sous:
  • 2 eetlepels mayonnaise
  • 1 koppie suurroom
  • ¼ bottel “creative cuisine” braaisous
  • 2 eetlepels “creative cuisine” geroosterde uiesous

Braai die hoender borsies in bietjie olie met sout, peper en tiemie.
Kook die hoender verder in water: 2 koppies, 1 op ‘n slag – tot die hoender gaar is.
Vlok die hoender. Meng die bestanddele vir die sous en voeg by.
Laat die sous deurkook.

Meng al die bestanddele vir die salsa.
Bedien saam met rys.

Foto en resep: Erika Foot

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page