Your Recipe Blog

HOENDER IN DIE “AIR FRYER”

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 min

HOENDER IN DIE “AIR FRYER”

  • Bedruipsous: Meng bestanddele goed saam en kook vir 10 minute. Bottel warm.
  • 500 g bruinsuiker
  • 1 groot bottel All Gold tamatiesous
  • 1 bottel Hasty Tasty sojasous
  • 1 bottel rooiwyn
  • Vir die hoender:
  • Hoender
  • Aromat
  • Sparerib marinade van Knorr
  • Bedruipsous

Sprinkel hoender aan albei kante met Aromat en Sparerib marinade. Smeer bedruipsous oor. Plaas in “air fryer” vir om en by 180°C vir 20 minute.
Stel grade na 225°C en” air fry” vir 5 minute of tot velletjie lekker krakerig is.
Draai om, smeer weer ‘n bietjie bedruipsous en “air fry” teen 225°C vir 5 minute of tot krakerig.

Foto en resep: Petré Van Jaarsveld‎

One Review

  1. Ina Maartens

    ek het die resepte vie eerste keer op my rekenaar gekry. Dit is almal baie aangenaam, en maklik om te voorberei.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page