Your Recipe Blog

HOENDER- EN AARTAPPELKOEKIES

HOENDER- EN AARTAPPELKOEKIES

  • 4 groot aartappels, geskil, sag gekook en fyngemaak
  • ½ hoender, gekook en gevlok
  • ½ koppie gerasperde Chedderkaas
  • ½ klein ui, gerasper
  • sout en swart peper na smaak
  • kruisement of vars pietersielie, gekap
  • eier, geklits
  • broodkrummels, opsioneel

Meng al die bogenoemde bestanddele behalwe eier, saam in ‘n bak en vorm koekies soos verkies.
Doop die koekies in eier en indien verkies, in broodkrummels.
Braai in warm, vlak olie tot goudbruin en gaar.

Resep en foto: Tania Boshoff Buitendag

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page