Your Recipe Blog

HOE OM VARS GEMMER, KNOFFEL OF RISSIES TE STOOR

HOE OM VARS GEMMER, KNOFFEL OF RISSIES TE STOOR

Skraap velletjies af met ‘n lepeltjie.
Rasper fyn.
Skep in ‘n ysbakkie en vries (sonder enige byvoegings).
Wanneer benodig, haal blokkie uit vrieskas en sit net so in jou pot of pan by die ander kos.
Dit hou vir maande vars in jou vrieskas.

Resep en foto: Michelle Polley

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page