Your Recipe Blog

HEUNING WORTELS

HEUNING WORTELS

  • 4 of 5 groot wortels, in kwarte gesny
  • 1 teelepel kerriepoeier
  • heuning na smaak

Sit die wortels in ‘n oondbak.
Meng ‘n teelepel kerriepoeier en genoeg heuning saam en skep oor die wortels in die oondbak.
Bedek met foelie of ‘n deksel en bak tot sag in die oond teen 180ºC.
Meng elke nou en dan sodat die heuning al die kante van die wortels bedek.
Haal die foelie af vir die laaste 15 minute.

Resep en foto:  Silvia van Eck

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5