HEUNING EN MOSTERD HOENDERPASTA
- Sous:
Kook die pasta en laat afkoel.
Meng al die sousbestanddele baie goed saam.
Voeg die hoender, wortels, boontjies en pasta in ‘n bak.
Giet die sous oor en laat staan vir ‘n uur.
Bedien met komkommer, tamatie en blokkies Mozzarella.
Resep en foto: Corne Liebenberg
Category: