Your Recipe Blog

HELDER HOENDERSOP

HELDER HOENDERSOP

Die sop het heerlik uitgekom al lyk dit kleurloos. Dit sop is helder en het geen los stukkies of iets in nie, maar smaak heerlik.

  • 2 hoenderborsies sonder vel
  • 2 gekapte wortels
  • 1 stingel seldery, in stukkies gesny
  • 1 ui, in stukkies gesny
  • 2 hoenderaftreksel blokkies
  • hoenderspeserye

Kook die hoender en die ander bestandele goed saam in ‘n drukkoker.
Skep die hoenderborsies uit en plaas in yskas om later vir iets anders te gebruik.
Druk al die groente fyn en plaas die vloeistof in ‘n fyn sif om te laat deurloop.
Voeg die hoenderspeserye by na smaak.

Resep en foto: Francis Schoeman

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5