Your Recipe Blog

HEERLIKE UIEBLATJANG

HEERLIKE UIEBLATJANG

  • 2 kg uie, halveer en in ringe/skywe gesny
  • 3½ koppies suiker
  • 750 ml asyn
  • 3 eetlepels medium kerriepoeier
  • sout na smaak
  • 1 eetlepel Maizena, kan meer gebruik indien te loperig

Kook die uie in die asyn tot sag. Meng die res van die bestanddele saam in ‘n bak.
Wanneer dit goed gemeng is, voeg by die uiemengsel en laat kook vir 60 minute.
Bottel warm in goed voorbereide skoon glashouers.

Resep en foto: Esmarie Coetzee

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page