Your Recipe Blog

HEERLIKE SJOKOLADEKOEK

Recipe by
Cook: 30 - 35 min.

HEERLIKE SJOKOLADEKOEK

Ek is glad nie ‘n bakster nie, maar baie trots op my seun se verjaarsdag koek!

  • ¾ koppie koekmeel
  • 2 koppies suiker
  • ¾ koppie kakao
  • 2 teelepels koeksoda
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 1 teelepel sout
  • 1 koppie karringmelk
  • ½ koppie sonneblom olie
  • 2 groot eiers
  • 2 teelepels vanilla geursel
  • 1 koppie warm koffie
Voorverhit die oond op 180°C. Smeer 2 ronde koekpanne van 20 cm elk.
Meng al die droë bestanddele saam.
Voeg dan die karringmelk, olie, eiers en vanilla by en meng goed.
Voeg laastens die koffie geleidelik by en meng goed.
Verdeel in die 2 panne en bak vir 30 tot 35 minute of tot toetspen skoon uitkom.
Laat heeltemal afkoel.
Versier soos verkies.

Resep en foto:  Anne-Marie Pretorius

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page