Your Recipe Blog

HEERLIKE SELFSOUS WORTELPOEDING

HEERLIKE SELFSOUS WORTELPOEDING

  • Deeg:
  • 1 kopppie koekmeel
  • 1 eetlepel margarien
  • 1 kopppie gerasperde wortels
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 1 eier

Sif droë bestanddele saam en vryf margarien in.
Meng die eier en wortels in om ‘n deeg te vorm.
Plaas eenkant tot benodig.

  • Sous:
  • 2 koppies kookwater
  • 1 koppie suiker
  • 1 teelepel suurlemoensap
  • 1 eetlepel gesmelte botter

Roer die kookwater, suiker en margarien tot suiker opgelos is.
Giet die suikermengsel in ‘n oondbak.
Skep die deeg lepels gewys in die sous.
Bak teen 180ºC tot ligbruin en gaar.
Heerlik saam met vla.

Resep en foto: Samantha Murphy

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page