Your Recipe Blog

HEERLIKE PAVLOVA

Avatar photo
Recipe by
Cook: 90 minute

HEERLIKE PAVLOVA

Ek het die resep dubbel aangemaak vir die pavlova op die foto.

  • 1 eierwit (ekstra groot eier)
  • 250 ml strooisuiker
  • 15 ml wit asyn
  • 30 ml kookwater
  • 2 ml bakpoeier

Voorverhit oond na 100°C.
Klits alles behalwe bakpoeier met elektriese klitser saam tot meringue styf en blink. Vou bakpoeier dan liggies in. Plaas waspapier op bakplaat en smeer met botter of spray en cook. Spuit meringue mengsel daarop in vorm soos verlang.

Bak vir so een en ‘n half uur en laat afkoel in oond.
Klits room styf vir vulsel en versier met vars vrugte soos verkies.

Resep geplaas deur Charlene Scheepers
Foto: Charlene Scheepers

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page