Your Recipe Blog

HEERLIKE MAKLIKE KAASSKONS

Recipe by
Cook: 20 minute

HEERLIKE MAKLIKE KAASSKONS

  • 2 koppies bruismeel
  • knypie sout
  • 2 eiers
  • 1 koppie melk
  • ½ koppie kookolie
  • 1 koppie kaas (of 1 koppie gaar stukkies spek)

Klits eiers, melk en olie saam. Voeg meel en sout by en klits goed.
Meng die kaas (of spek) by en verdeel die deeg tussen die holtes van ‘n gesmeerde muffinpan.
Bak by 180 °C vir 20 minute.

Nota:
Voorstel: bedien met arbeikonfyt en room indien net kaas gebruik word.

Resep en foto: Marlize Williams

Category:

2 Reviews

  1. Annatjie

    Baie lekker resep.
    Baie dankie
    Annatjie

    Star
  2. Jenny

    heetlike resep. Baie dankie.

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page