Your Recipe Blog

HEERLIKE HOENDER- EN NOEDELSLAAI

HEERLIKE HOENDER- EN NOEDELSLAAI

Heerlike koue ete.

  • 1 ½ koppie rou noedels, ek het skulpies gebruik, gekook in water met 1 eetlepel olie en 1 teelepel sout
  • ½ groen soetrissie, gekap
  • ± 1 kg gaar hoender, gevlok
  • 1 blik mieliepitte, gedreineer
  • 200 g pak gaar bros strepies spek, in klein stukkies gekap
  • mayonnaise na smaak
  • swart peper na smaak

Meng alles behalwe die mayonnaise baie goed.
Voeg genoeg mayonnaise by om dit goed klam te maak.
Meng weer goed.
Sprinkel swart peper oor na smaak.

Resep en fotos: Francis Schoeman

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page