Your Recipe Blog

HEERLIKE BURGER PATTIES

HEERLIKE BURGER PATTIES

Heerlike burger patties van Chef op Onder Sabie gekry. Eind reultaat Rocco Mammas kan kom lesse neem.

  • 2 kg maalvleis
  • 2 eier geklits
  • 1 pakkie beesstertsoppoeier
  • 1 pakkie sampioensoppoeier
  • 2 uie, gerasper of baie fyn gesny
  • 2 knoffel, fyn opgekap
  • sout en peper
  • 2 eetlepels sout en suursous
  • 2 eetlepels Worcestersous
  • 1 eetlepel olyfolie
  • 1 teelepel pietersielie
  • Feta kaas, opsioneel

Meng alles saam en gebruik “pattypunch” om patties te vorm.
Verpak soos verkies met ‘n papiertjie tussen elke pattie.
Vries tot gebruik.
Maak gaar soos verkies en geniet.

Resep geplaas deur Braam Barnard
Foto: Braam Barnard

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5