Your Recipe Blog

HEEL SKAAPSKENKELS IN DIE OOND

HEEL SKAAPSKENKELS IN DIE OOND

  • 8 skaapskenkels, ek het die voorbene se skenkels gebruik

Was vleis mooi af in witasyn of suurlemoensap. Potbraai in olyfolie tot mooi bruin.

  • Voeg by:
  • 1 takkie roosmaryn
  • 1 takkie tiemie
  • paar naeltjies
  • 2 teelepels gekraakte koljander
  • 4 teelepels Braaivleis speserye
  • 2 gelyk teelepels sout
  • sap van ½ suurlemoen
  • 4 wortels, opgesny in growwe stukke
  • 4 uie, in kwarte
  • 1 ½ koppie goeie rooiwyn

Kook vir 2 tot 3 ure tot amper sag op die stoof.
Voeg water bietjies gewys by.
Pak in oondpan en bak verder in oond by 180°C tot lekker sag.

Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page