Your Recipe Blog

HARDE VERSIERSEL

HARDE VERSIERSEL

  • Klop saam tot styf:
  • 2 eierwitte
  • 10 ml suurlemoensap
  • Voeg by en meng tot glad:
  • 330 g versiersuiker

Kleur dan bietjies op ‘n slag en versier. Die versiersuiker moet toe gehou word die hele tyd.
Dit word nogal vinnig droog.

Geplaas deur: Heibre Schronen
Foto: Heibre Schronen

Kiti De Jager:
Dis vreeslik maklik, nes inkleur. Jy doen eers die strepies en laat droog word, sodat jou kleure nie in mekaar vloei nie, en as dit doog is, kleur jy in met versiersel. Kan nie wag vir kleinkinders dat ek en hulle kan koekies maak nie.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5