Your Recipe Blog

GROOT PEPPERMENT TERT

GROOT PEPPERMENT TERT

Dis ‘n groot tert.

  • 2 pakkies Tennisbeskuitjies
  • 1 ½ blikkie caramel treat
  • 1 liter vars room en nog 1 potjie
  • 1 groot regte Pepperment Crisp sjokolade

Klits al die room styf.
Smeer elke beskuitjie met caramel eerste laag.
Rasper sjokolade oor en styfgeklitste room.
Herhaal nog ‘n lagie.
Rasper lekker baie sjokolade oor laaste lagie.
Plaas in die yskas om te stol.

Resep en foto: Ronell Muller Boshoff

One Review

  1. Kiti

    Ek maak hierdie vir ‘n lewe. Glo my as ek se dat selfgekookte kondensmelk, tonne beter proe en meer karamelsmaak het as enige brand karamel kondensmelk wat jy op die rak koop. Die rede is dat hulle s’n nie gekook word nie maar slegs karamel smaakmiddels inhet. Mens kom ook baie verder met die tuisgekookte kondensmelk. Ek gebruik ook idealmelk en nie room nie. Room kom slegs bo op.

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page