GRONDBOOTJIEBOTTER SPRINGMIELIES
- 1 eetlepel botter of ⅓ koppie melk
- 250 ml suiker
- 2 eetlepels grondboontjiebotter
- 1 pak springmielies, klaar gespring
Smelt suiker en botter of melk saam in ‘n potjie.
Meng grondboontjiebotter by. Roer aanmekaar tot glad.
Giet bo oor die klaar gespringde springmielies.
Meng vinnig deur totdat al die springmielies bedek is.
Geniet, dit is vreeslik lekker!
Resep en foto: Lizaan Du Toit
Category: