Your Recipe Blog

GRONDBOONTJIEBOTTER FUDGE

GRONDBOONTJIEBOTTER FUDGE

  • 2 koppies suiker
  • ½ koppies melk
  • 1 teelepel vanilla geursel
  • ¾ koppie grondboontjiebotter

Plaas suiker en melk in pot op die stoof, roer tot dit borrel.
Kook vir 2 ½ minute.
Haal van stoof af en voeg die vanilla en grondboontjiebotter by, meng goed deur en skep in gesmeerde pan. Maak gelyk bo op en sny dadelik in blokkies want dit verhard gou.

Resep en foto: Corrie Venter

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page