GLANSUURSEL VIR GEBRAAIDE EEND (GLAZE)
- Glansuursel:
- 2 lemoene – 1 in helfte gesny en ander 1 in wedges
- 60 g lemoen marmelade
Verhit klein pannetjie oor medium hitte. Braai lemoen skyfies in die droë pan vir 1 min aan elke kant om liggies te karameliseer.
Verwyder uit die pan en hou eenkant.
Druk sap van die halwe lemoene in die pan uit en laat reduseer met die helfde.
Voeg marmelade by verwyder van hitte en roer.
Braai die eend
Verf “glaze” 10 min voor gaar oor en hou dop. Dit brand maklik.
Laat rus die eend 20 min voor opdiening.
Sny eend en bedien met gekarameliseerde lemoen skyfies. Die skyfies en uitgedrukte sap daarvan is heerlik saam met die eend.
Gebruik hierdie resep vir die eend in die Weber,
Eend vat langer as hoender om sag te raak en kan maklik droog wees. Jy moet baie lae hitte gebruik omtrent 3 ure. Volg liewer die metode van blik sit. En sit na aan einde glaze oor.
http://www.foodloversrecipes.com/2013/07/bierblik-hoender/
Resep: Elize de Kock