Your Recipe Blog

GIDEON SE VARKWORSIE FRIKKIES

GIDEON SE VARKWORSIE FRIKKIES

Resep en foto:  Gideon Louw
Ek het gistraant hierdie lekker oudurfie gemaak met drie varkworsies.
  • 3 varkworsies uit die vel gehaal
  • Voeg die volgende by:
  • peper
  • knoffelvlokkies
  • brandrissievlokkies
  • Ekstra:
  • 2 eetlepels koekmeel
  • 1 eetlepel “smoked” paprika
  • Meng die bestanddele met die vleis en maak mini frikkies (frikadelle) omtrent teelepel grootte balletjies.
  • Meng die ekstra meel en paprika.
  • Rol die bolletjies in die meelmengsel en plaas dit in die koelkas vir ‘n uur of wat.
  • Ek het dit in my rooi pannetjie oppie kole in vlak olie gebak vir ‘n paar minute aan beide kante tot mooi goudbruin.
  • Doop die frikadelle in ‘n bietjie soetrissiesous en proe daai djeerlikheit.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page