Your Recipe Blog

GIDEON SE RISSIE WORTELSLAAI

GIDEON SE RISSIE WORTELSLAAI

  • 6 wortels, gerasper
  • 1 gerasperde suurlemoenskil
  • ½ koppie bruinsuiker
  • 1 teelepel rissievlokkies
  • 1 klein blikkie fyn pynappel met sous
  • sout en peper, na smaak

Meng al die bestanddele saam.
Skep in ‘n mooi slaaibak en geniet.

Resep en foto: Gideon Louw

Nog ‘n lekker resep, met soetrissie.
VINNIGE WORTELSLAAI

  • 350 g geelwortels
  • 1 groterige soetrissie
  • 1 blik pynappelstukke (440 g)
  • 75 g / 125 ml pitlose rosyne

Skil en Rasper die wortels.  Halveer en ontpit die soetrissie en kap dit fyn.
Meng al die bestanddele, asook die stroop van die pynappels.
Meng deur en plaas in die yskas.
Lewer 6-8 porsies

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page