GIDEON SE JAFFELS
Ons middag ete was plain heerlike jaffles.
- 500 g maalvleis
- 1 gekerfde ui
- 1 gesnyde tamatie
- sout en peper
- gesnyde brood
Sny ‘n tamatie en ui op in wiele.
Plaas een sny brood op ‘n gespuite jaffle pan en bo-op die brood ‘n skeppie maalvleis gevolg deur ‘n skyfie tamatie en ui.
Plaas die tweede sny brood bo-op en vou die pan styf toe.
Plaas die tweede sny brood bo-op en vou die pan styf toe.
Jy kan ook blatjang of mayonnaise of enige ander geur wat jou smaak pas byvoeg.
Ons wou dit plain met net sout en peper hê.
Ons wou dit plain met net sout en peper hê.
Braai op ‘n gasvlam nie te vinnig nie dit kan maklik brand.
Draai om en doen so ook die anner kant.
Ek maak dit tussentyd oop om te sien hoe lyk dit
Ek maak dit tussentyd oop om te sien hoe lyk dit
Dit was djeeeeerlik.
Resep en Foto: Gideon Louw
Category: