Your Recipe Blog

GIDEON SE GROOT BRUIN SAMPIOENE OP DIE KOLE

GIDEON SE GROOT BRUIN SAMPIOENE OP DIE KOLE

Ek het gisteraand die sampioene oorgehad en dit sommer gevul, dit toegedraai in foelie stadig op die kole gebraai en was dit nou …Djeeeeerlik

  • groot bruin sampioene
  • gekapte ui
  • gekapte soet groenrissie
  • knoffel botter
  • gerasperde kaas
  • foelie
  • olyf olie

Smeer die foelie met olyf olie.
Pak die sampioen op die foelie en vul met uie, soetrissie, knoffel botter en gerasperde kaas.
Maak stadig gaar op kole.

Resep en foto: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5