GIDEON SE BLOODY MERRIE
‘n Lekker bederfie: ‘n Bloody Merrie.
- 1 koppie vodka
- 1 liter tamatiesap
- 1 teelepel sout
- 1½ teelepels gemaalde swartpeper
- 1 teelepel Tobasco
- 2 eetlepels Worcestersous
- seldery stokkie, vir garnering
Meng alles goed en bedien met ys asook ‘n vars seldery stokkie op die rand van die glas.
Geniet hom!!
Resep en foto: Gideon Louw
Category: