Your Recipe Blog

GIDEON SE BLEEKSLAAI

GIDEON SE BLEEKSLAAI

Gisteraant se bleekslaai wat vroulief gemaak het was baaaaie lekker ek’t nie een vitamine aanval gehad nie. Ek beveel dit sterk aan.
  • 2 koppies gestoomde blomkool (stoom vir 5 minute, moet nog ferm wees)
  • 2 koppies komkommer, gesny in stokkies
  • 1 rooi ui, fyn gesny
  • ½ groen soetrissie repies
  • Ons geliefde speserye/kruie:
  • 1 teelepel rissievlokkies
  • 1 teelepel Italiaanse kruie
  • 1 teelepel knoffelvlokkies
  • sout en peper na smaak
  • Slaaisous:
  • 1 koppie mayonnaise
  • ½ koppie room

Plaas al die bestanddele buiten die slaaisous in ‘n slaaibak.
Meng die mayonnaise en room goed en skep bo oor  die slaai.
Geniet dit is Djeeeeerlik.

Resep en foto: Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page