Your Recipe Blog

GIDEON EN RINIE SE INGELEGTE PERE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 minute

GIDEON EN RINIE SE INGELEGTE PERE

Resep en foto:  Gideon Louw
Ek en vroulief het vanoggend ‘n paar pere ingelê en ek dink nogals dit het baie mooi uitgekom, My en vroulief se ingelegde pere poging.

  • 5 kg geskilde en ontpitte pere
  • Soos jy die pere afgeskil en ontkern, plaas dit in die volgende oplossing om te voorkom dat dit bruin raak of verkleur.
  • 5 liter water
  • 20 ml sout
  • 30 ml asyn
  • Wanneer al die pere geskil en voorberei is, plaas die pere in kokende stroop vir ± 15 min tot dit sag gekook is.
  • Vir die stroop kook die volgende saam:
  • 600 g suiker
  • 1.5 liter water
  • Bottel in gesteriliseerde flesse met deksels.
  • Nota:

Ek het ook in sommige van die bottels stukkies brandrissie ingesit.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page