Your Recipe Blog

GEVULDE SAMPIOENE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 - 20 minute

GEVULDE SAMPIOENE

  • 4 groot sampioene, stele uitgebreek
  • 1 houer roomkaas (“caramelized onion” geur het ek gebruik)
  • 1 teelepel fyn knoffel
  • sout en peper
  • 1 teelepel tiemie
  • 240 g Mozzarella skywe

Meng alles saam behalwe Mozzarella kaas en die sampioene.
Skep die mengsel in die sampioene en sit ‘n Mozzarellaskyf bo-op elke een.
Bak by 200°C vir 15 – 20 min tot die kaas gesmelt is en begin verkleur.

Resep en foto:  Suenell Liebenberg

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page