Your Recipe Blog

GEVULDE EIERS

GEVULDE EIERS

‘n Gevulde eiertjie laat jou platters altyd mooi vertoon en almal is lief daarvoor.

Sny die gaar eier horisontaal deur (as jy die eier regop hou).
Verwyder die gele en plaas in die voedselverwerker.
Sny dan ‘n klein skyfie onder af om dit maklik regop te laat staan.
Meng die eiergeelvulsel in die voedselverwerker en sit dit dan in my stokou versierbuis en spuit dit in die eiers.

  • Meng die volgende:
  • eiergele
  • knippie kerriepoeier
  • knippie borrie
  • gegeurde seesout
  • 2 eetlepels gladde maaskaas
  • 2 eetlepels mayonnaise

Eenvoudig en heerlik.

Foto en resep:  Louise Groenewald

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page