GESONDE BROODJIE VAN EIERWITTE
Resep en foto: Ronelle Olivier
- 300 g eierwit
- knypie kremetart
- 100 g flexseed meel
- knippie sout
- 1 teelepel suiker of versoeter
- ½ teelepel xanthan gum
- sesame saad of gemengde sade vir versiering
- Klits die eierwit met ‘n knypie kremetart lekker styf.
- Voeg die flexseed meel (gebruik pepper grainer), knippie sout, suiker of versoeter en die xanthan gum by.
- Vou liggies in, plaas in gemeerde pan en bak 30 minute by 180°C.
- Ek sprinkle sesame saad of gemengde sade oor.
- Vir die donker broodjie op die foto het ek helfte flex- en buckflour gebruik.
Category:












