Your Recipe Blog

GERRIT SE PANNEKOEK

GERRIT SE PANNEKOEK

  •  6 koppies koekmeel
  •  6 eiers
  •  7 ½ koppie water
  • 2 teelepels sout
  • 6 gelykvol teelepels bakpoeier
  • ¾ koppie olie
  •  2 eetlepels asyn

Plaas droë bestanddele in mengbak buiten die bakpoeier.
Klits water, eiers, olie en asyn saam.
Voeg die droë bestanddele by en klits deur tot daar geen klonte meer is nie – behálwe bakpoeier.
Laat staan die beslag vir 30 minute, voeg die bakpoeier by net voordat jy begin bak, meng goed deur en bak in ‘n warm pan.

Resep en Foto: Heleen Brummer Nel

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5