Your Recipe Blog

GEPEKELDE JALAPENO’S

GEPEKELDE JALAPENO’S

  • 1 koppie witasyn
  • 1 koppie water
  • 2 fyngedrukte knoffel
  • 2 eetlepels suiker
  • 1 eetlepel sout
  • 7 – 8 jalapeno’s, dun gesny

Meng alles behalwe die jalapeno’s  saam in ‘n groot pot en plaas op die stoof oor medium hitte tot dit kook.
Sit die jalapeno’s in, roer deur en haal van die hitte af.
Los dit vir teminste 8 minute om in die warm vloeistof te staan.
Gebruik “tongs” om die jalapeno’s uit te haal en in ‘n voorbereide potjie te pak.
Skep die warm pekel vloeistof oor die Jalapeno’s tot heeltemal bedek.
Draai die deksels op en sit in yskas vir teminste 2 maande.

Resep en foto: René en Eben Cronje

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5