Your Recipe Blog

GEPEKELDE ENGELSE KOMKOMMER

GEPEKELDE ENGELSE KOMKOMMER

  • 1 groot Engelse komkommer (spoel af en sny soos jy verkies, ek sny dun met mandolin)
  • Kook saam:
  • 200 ml water
  • 100 ml suiker
  • 125 ml asyn
  • 5 ml sout

Voeg gesnyde komkommer by en laat net opkook.
Verwyder van stoof af, sit deksel op en laat afkoel.
Skep in gesteriliseerde glas bottels, giet die res van die die sous oor.
Draai toe en bêre.
Wanneer oopgemaak het, hou in yskas, hou tot 3 maande in die yskas.
Ek voeg altyd bietjie mosterd korrels by.

Nota:
Baie lekker, ons eet dit saam met enige vleise of pasteie en sit op hamburgers ook.
Koop nie meer gherkins vir burgers nie.

Resep en foto:  Marie Dumas Jennings

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page