Your Recipe Blog

GEMARINEERDE HOENDERFILLET MET SLAAI EN SKYFIES (LAE KALORIEE)

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 min.

GEMARINEERDE HOENDERFILLET MET SLAAI EN SKYFIES (LAE KALORIEE)

Marinade vir hoender

  • Meng die volgende:
  • basiliekruidblare, omtrent 3 eetlepels fyn gekap
  • knoffelpoeier of vars, na smaak
  • ½ koppie suurlemoen sap
  • 10 ml olyfolie
  • 10 ml oestersous
  • 160 g hoenderborsie (± 4 borsies)

Bedek hoenderborsies en laat rus vir omtrent ‘n uur in die yskas.
Rooster in die oond op 220°C vir ‘n half uur of tot gaar.

  • Groen Slaai:
  • 114 g blaarslaai
  • 16 g Feta
  • 26 g avokado
  • 32 g wortel
  • 18 g tamatie
  • 2 eetlepels slaaisous

Sny en pak die slaai bestanddele op ‘n bord.
Giet slaaisous oor.

  • 60 g skyfies

Rooster op aparte bakplaat saam met hoenderfilette in oond.

Bedien sodra skyfies en hoender gaar is.

650 Kalorie

Resep en foto: Marlize Williams

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5