Your Recipe Blog

GELATIEN BORRELS (BUBBLES)

Avatar photo
Recipe by
Cook: 8 hrs

GELATIEN BORRELS (BUBBLES)

  • 3 eetlepels gelatienpoeier
  • 6 eetlepels water
  • gel koekkleursel
  • water balonne

Spons die gelatien in die water. Laat eenkant vir paar minute.
Blaas die ballone op en knoop toe. Ballonne is nie koel-rond nie, probeer maar die balon so rond moontlik kry. Sprei liggies met “spray-n-cook.”
Smelt die gelatien 10 sekondes op ‘n slag in die mikrogolf. Mengsel moet gesmelt wees maar nie te warm nie.
Roer die kleursel by die gelatien.
Doop die ballonne in die gelatienmengsel, en sit knoopkant onder toe op afkoel rakkie. Laat droog vir teminste 8 ure.
Sny ballonne stukkend sodat hy afblaas en verwyder die balon versigtig.
Sny met ‘n sker die “bubble” netjies.
Nota:
Ek sal volgende keer die mengsel dubble aanmaak en ballonne nog 2 of 3 keer dip vir ‘n stewiger en netjieser gelatien “bubble”.

Resep en foto: Suenell Liebenberg

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page