GEGEURDE VARK “PINWHEELS”
- 6 vark “pinwheels”, klaar gegeur
Voorverhit die Lugbraaier “Air Fryer” vir 5 minute op 200°C.
Smeer “pinweels” albei kante met bietjie olie.
Plaas in lugbraaier en maak gaar vir 14 minute by 200°C.
Draai na 7 minute om en maak verder gaar.
Nota:
Ek het ‘n Milex lugbraaier oondjie en het die lugbraaier temperatuur tabelle gebruik.
Foto: Marie Dumas Jennings