Your Recipe Blog

GEBLIKTE VYESLAAI

GEBLIKTE VYESLAAI

Resep en foto: Elbie Van Den Berg
Heerlike slaai met geblikte vye (Mens kry nou geblikte vye by sommige groot supermarkte. )

  • gemengde blaarslaai
  • 1 blik geblikte vye – dreineer en halveer
  • 100 g roomkaas – maak balletjies en rol in 50 ml lynsaad
  • ½ avokado – blokkies gesny
  • ½ appel – pink lady – sny blokkies
  • 6 – 8 aarbeie – halveer
  • granaat reduksie of balsamiese reduksie
  • Pak blare op ‘n mooi glasbord.
  • Pak al die bestanddele bo-op die blare en bedien met reduksie.
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page