Your Recipe Blog

FRIKKADELLE MET SUURROOM

Cook: 60 - 80 minute

FRIKKADELLE MET SUURROOM

  • 1 kg maalvleis
  • 250 ml suurroom
  • 1 pakkie wit uiesoppoeier
  • speserye na smaak (ek het peper, gemengde kruie en paprika na smaak bygevoeg)

Voorverhit die oond tot 180°C.
Meng die bestanddele liggies saam in ‘n mengbak.
Vorm balletjies en pak dit in ‘n oondpan.
Bak vir 60 – 80 minute in die voorverhitte oond of tot die frikkadelle mooi bruin is bo-op.

Nota:
Suurroom kan ook met room of ongegeurde volroom yogurt vervang word.

Resep en foto: Salome Odendaal Du Plessis

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5