Your Recipe Blog

FRIKKADELLE MET BLOMKOOLRYS EN FETAKAAS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 minute

FRIKKADELLE MET BLOMKOOLRYS EN FETAKAAS

  • 1.5 kg maalvleis
  • 500 g blomkoolrys
  • 3 wieletjies Feta kaas, fyn gedruk
  • 2 eiers
  • 1 pakkie beesstertsop
  • 1 ui, fyn gekap
  • 5 ml knoffel
  • 5 ml matige kerrie
  • 5 ml sout
  • peper na smaak

Hier het ek verskeie souse saam gemeng. Ek het na smaak bymekaar gegooi:

  • Mild Salsa
  • 5 ml tamatiepasta
  • sterk blatjang
  • Monkey Gland sous
  • Soyasous

Meng alles saam, giet 250 ml van die sous by die maalvleis mengsel.
Maak die frikkadelle en plaas in oondbak.
Bak frikkadelle vir 30 min by 180°C.
Ek het dit met kapokaartappels en skorsies bedien.

Resep en foto: Elna Erasmus

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page