FRIKKADELLE IN DIE LUGBRAAIER / AIRFRYER
- ± 1.5 kg maalvleis
- gemengde speserye na smaak
- braaivleis speserye na smaak
- 2 broodkorsies, fyn gekrummel
- 2 eiers
- blatjang, na smaak (min)
- tamatiesous, na smaak (min)
- Worcestershire sous, na smaak
Meng die maalvleis met die speserye en souse tot gemeng.
Vorm klein frikkadelletjies.
Plaas die frikkadelle in die lugbraaier en bak by 180ºC vir 18 minute.
Resep en foto: Charmaine Ferreira
Category: