Your Recipe Blog

ESTELLE SE SOSATIES MARINADE

Avatar photo
Recipe by
1 week om te marineer
| Servings: 15 sosaties

ESTELLE SE SOSATIES MARINADE

  • sosatie vleis, in blokke gesny vir ongeveer 15 sosaties
  • 42 ml asyn
  • 60 ml water
  • 250 ml suiker
  • 42 ml appelkooskonfyt
  • 11,25 ml kerriepoeier
  • 10 ml borrie
  • 5 ml sout
  • 1,25 ml knoffelsout
  • 20 ml tamatie sous
  • Maizena vir verdikking

Kook al die sousbestanddele saam vir ‘n rukkie en verdik met Maizena, maar nie te dik nie, dan trek dit nie in die vleis in nie.
Marineer die sosatie vleis vir ‘n week in die sous.
Laat lê die stokkies in water en ryg dan die vleis, uie en waarvan julle hou in die stokkies.
Lekker braai!!

Resep en foto: Estelle Kotze

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page