Your Recipe Blog

ESTELLE SE RYSSLAAI

ESTELLE SE RYSSLAAI

  • 2 koppies gaar rys
  • 2 uie geskil en gebraai
  • 250 g spek blokkies gesny en gebraai
  • 250 g sampioene gesny en gebraai

Meng alles saam, kan warm of koud bedien word
Nota:
Geel, rooi en groen peper kan ook gebraai en bygevoeg word vir kleur.

Resep en foto: Estelle Heathfield

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page