ERNA SE SPINASIESLAAI
- Meng in slaaibak:
- blaarslaai
- 1 bossie jong spinasieblare
- 1 pakkie spek (bros gebraai en in stukkies)
- boontjiespruite
- Pak in houertjies:
- 8 snye brood se croutons (blokkies in olie gebraai)
- Meng in ander houer: Slaaisous
- 1 koppie sampioene, in skyfies (rou)
- ½ koppie bruinsuiker
- ¼ koppie bruin asyn
- Derde koppie tamatiesous
- ½ koppie olie
- 1 eetlepel Worcestersous
- ¼ tot ½ koppie fyn uie
- sout en peper
Net voor ete gooi jy die croutons oor die slaai in die bak, sprinkel met die slaaisous.
Bedien dadelik.
Resep en foto: Erna Van Der Merwe
Category: