Your Recipe Blog

ELSABIE SE TAMATIE- EN UIESOUS VIR PAP

ELSABIE SE TAMATIE- EN UIESOUS VIR PAP

Lockdown day #31 🇿🇦 Late afternoon braai. Succulent boerewors, free range lamb chops, coarse mieliepap with creamed sweetcorn, tomato and onion sauce and green salad with creamy avo, feta and Nataniël’s Orange Salad dressing. A most delicious meal after busy day.

  • 1 groot ui, opgesny
  • 1 blik tamatie en uie
  • Worcestersous
  • bruin suiker (treacle suiker)
  • sout en peper na smaak
  • olyf olie

Braai uie in olie tot deurskynend en voeg die blikkie tamatie en uie by. Prut stadig en voeg Worcestersous, sout, peper en suiker by na smaak.

Resep en foto: Elsabie Templeton

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5