Your Recipe Blog

ELBIE SE STOKKIESLAAI

ELBIE SE STOKKIESLAAI

Niemand eet meer mengelslaai by ‘n braaivleis nie, maar die stokkies vlieg.

  • medium sosatiestokkies
  • blaarslaai
  • kersietamaties
  • skyfies komkommer
  • stukkies pynappel
  • stukkie paprika
  • Fetakaas
  • basieliekruid blare
  • enige balsamiese asyn

Neem sosatiestokkies en ryg stukkies blaarslaai, kersietamaties (hul kan heel ook gebruik word) komkommer, pynappel en stukkies paprika of wat jy ookal wil opryg op stokkie.
Fetakaas en ‘n vars basiliekruid blaar kan ook bygevoeg word. Dit is alles na smaak.
Elke persoon voeg dan balsamiese asyn na smaak oor die slaaistokkie.

Resep en foto:  Elbie Gouws

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5