Your Recipe Blog

EIER BROODVINGERS

EIER BROODVINGERS

  • 2 snye vars brood
  • 3 eiers
  • 15 ml melk
  • 5 ml vanilla geursel
  • knippie sout
  • rooi koekkleursel, opsioneel
  • bruinsuiker en kaneel, na smaak vir afronding
  • olie vir braai

Meng al die bestanddele (behalwe suiker en kaneel) goed saam.
Ek het ‘n paar druppels rooi koekkleursel by die eiermengsel gesit vir my kinders.
Sny brood in repe. Doop brood in eiermengsel.
Braai in warm olie tot gaar.
Laat meeste olie dreineer op kombuispapier, rol dan in ‘n mengsel van bruinsuiker en kaneel.

Resep en foto: Ciné Venter

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page