Your Recipe Blog

EENVOUDIGE PAMPOENKOEKIES

EENVOUDIGE PAMPOENKOEKIES

  • 250 ml gaar fyn pampoen
  • 125 ml koekmeel
  • 5 ml bakpoeier
  • knippie sout
  • 1 groot eier
  • Ekstra:
  • olie om in te braai
  • kaneelsuiker

Meng al die bestanddele saam.
Braai lepelsvol in warm vlak olie tot gaar.
Dreineer goed op handdoekpapier.
Strooi kaneelsuiker oor en bedien warm.

Resep en foto:  Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5