Your Recipe Blog

EENSKOTTEL RYSGEREG

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 minute

EENSKOTTEL RYSGEREG

Vandag ‘n rys gereg in my lugbraaier gemaak.

  • 1 koppie gaar rys
  • 4 eiers, geklits
  • 1 pakkie fyn gesnyde spek
  • 1 tamatie plus 1 ekstra
  • 1 ui, fyn gekap
  • genoeg gerasperde kaas

Meng rys en gebraaide spek, ui, tamatie, sout en pepper.  Plaas in ‘n gespuite koekpan.
Giet die geklitse eier bo-oor.
Neem die tamatie en sny dyn snytjie en pak die skyfies mooi bo op.
Strooi die gerasperde kaas bo-oor.
Bak in die lugbraaier vir 15 minute of tot bruin.

Resep en foto: Marie Rheeder Troskie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page