DUITSE ANYS KOOLSLAAI
- Meng die volgende saam plaas in plastiekbak:
- 1 middelslag kopkool, fyngekerf
- 2 uie, in dun ringe gekerf
- Versprei die volgende oor die groente- MOENIE MENG NIE:
- 250 ml wit suiker
- Kook die volgende saam en gooi ook oor groente. MOENIE MENG NIE:
- 250 ml wit asyn
- 200 ml sonneblom olie
- 5 ml mosterdpoeier
- 5 ml anys saadjies
Laat dit nou vir 4 ure staan sonder om te meng, gooi vloeistof af en meng.
Bere in die yskas, hoe langer dit staan hoe lekkerder is dit.
Geniet!!
Post: Elize de Kock
Foto: Rina Kleinhans
Category:
Match made in heaven – Baie, baie lekker selfs vir ons wat nie van kool hou nie, sal dit regtig weer maak.
Heerlik!!